N O T I C E:

Vacancies exist for members of the community to serve on La Gratitude Home for the Aged’s Board of Control. The Board of Control also oversees the following sub-committees monthly:

  • Finance Committee
  • Personnel and Management Committee
  • Maintenance Committee
  • Health, Safety and Environment Committee
  • Employment Equity Committee

Please note that serving on the Board of Control is on a voluntary basis.

If interested email full CV to admin@lagratitude.co.za or corporate@lagratitude.co.za.

K E N N I S G E W I N G:

Vakatures bestaan vir lede van die gemeenskap om op La Gratitude Huis vir Bejaardes se Raad van Beheer te dien. Die Raad van Beheer hou ook maandeliks toesig oor die volgende subkomitees:

  • Finansieskomitee
  • Personeel en Bestuurskomitee
  • Instandhoudingskomitee
  • Gesondheid, Veiligheid en Omgewingskomitee
  • Gelyke Indiensnemingskomitee

Neem asseblief kennis dat diens aan die Raad van Beheer op 'n vrywillige basis is.

Indien belangstel, stuur volledige CV na admin@lagratitude.co.za of corporate@lagratitude.co.za.

Happy Resident Testimonials

Responses From Our Happy Residents

Don’t Believe Us, Believe What Our Residents Say.

We asked some of the residents about their experiences while being residents at La Gratitude. This is what they said.

Noah nDlovu

“I started living here from last year September, because I dislocated my shoulder. As my injury occurred I went to the hospital on my own but did not succeed in getting help. After a month I decided to come to La Gratitude, the girls from here took me back to the hospital. They know the hospitals really well.

This time they showed me my x-ray and asked my age. When I told them that I am 89 years old, the doctor told me that an operation on my shoulder will only make everything worse and it is better to rather endure.

All the staff here from top to bottom, they are dedicated, to them it is not a matter of money, it is a calling.
I appreciate that.

No Apartheid here, we stay together black and white. eat together at the table.

All these girls that cook for us, they know how to cook. No wonder why I am now stout. My trousers now, some of them don’t fit me. When I get home, they wonder, Hauw….What’s wrong. Anyway, I am happy.

Beula van Niekerk

Ek bly baie lekker hier en is baie gelukkig, dit is skoon en netjies.Almal is vriendelik. Die werkers wat hier is behandel mens altyd baie goed. Ek het regtig niks waaroor ek kan kla nie.

Join Us On Social Media

Anna-Bruwer

Anna Bruwer

Na my man se dood wou ek nie alleen wees nie, ek en my dogters het besluit op n tehuis vir my, en het toe op La Gratitude afgekom en ons het kom kyk en onmiddelik besluit La Gratitude is my nuwe tuiste.

Ek was met die intrapslag warm verwelkom deur mede inwoners en personeel. Ek is nog nie een dag spyt dat ek La Gratitude gekies het nie, dit is soos familie hier.

Ek is baie gelukkig en het sommer vining vriende gemaak. Indien dit die Here se wil is, wil ek nog lank gespaar bly om in La Gratitude te kan woon.

Die personeel is almal wonderlik, hul gaan uit hul pad om my van hulp te wees. 

Cynthia_Nyembe_Resident_Frail-Care_Facility

Cynthia Nyembe

What an appropriate facility to retire at. Safe and secured. Situated centrally within easy reach to two health centres, Medi Clinic and Provincial Hospital. The atmosphere at the Home is peaceful and conducive.

La Gratitude provides comprehensive services namely, administration and Management team that are competent, Nursing personnel that operates 24/7 with dedication, love and loyalty to everyone, hospitality, kitchen staff providing a well-balanced variety of meals, laundry, seamstress, housekeeping – super services from these departments, a maintenance department who are on the ball.

Recreational activities, indoor games, body and mind exercises, library services, newspapers and magazines. Our spiritual needs are met weekly and whenever necessary. An onsite weekly medical doctor, Transport services to hospital appointments is always provided, thank you. Social services – Thank you for keeping our families informed and updated about our welfare. Thank you La Gratitude from the bottom of my heart. I appreciate all of you. 

Dolf-Breedt

Dolf Breedt

Waardeer alles wat almal vir ons doen. Almal is behulpsaam, La Gratitude is altyd skoon en netjies.

Ek voel geliefd by La Gratitude. Ek wil personeel uitsonder, baie baie dankie vir Maritsa en alles wat sy vir ons en my doen, sy gaan uit haar pad uit vir ons, sy doen baie moeite.

Alleson-Mbatha

Alleson Mbatha

La Gratitude is taking care of me. 

Estelle-Gerritsen

Estelle Gerritsen

My kinders is baie beindruk met La Gratitude, hulle het nie verwag om so plek in Newcastle te kry nie. 

Personeel is baie behulpsaam.

Denise_James

Denise James

I enjoy staying at La Gratitude. I enjoy the food and the people. The staff are magnificent.

Eunice_Smith

Eunice Smith

La Gratitude is my huis. La Gratitude en sy personeel was nog net goed vir my. Ek is baie gelukkig in my tuiste wat ek huis kan noem. My 90ste verjaarsdag het ek aan die personeel opgedra vir alles wat hulle vir my doen en beteken.

_Jabulane-Buthelezi

Jabulane Buthelezi

So far, so good. La Gratitude is good to me.

Jean-Gillespie

Jean Gillespie

I feel safe at La Gratitude

Johanna-Ndaba

Johanna Ndaba

It makes me happy to stay at La Gratitude. Personnel is very good to me. La Gratitude is my home.

Jimmy_van_Wyk

Jimmy van Wyk

Daar is baie voordele om by La Gratitude te woon:

Ek hoef nie meer te bekommer om n motor lisensie uit te neem nie.

Styging in brandstof en elektrisiteit pryse pla my nie.

As die wasmasjien breek .. Too bad! Ek hoef nie oor wasgoed te bekommer nie, La Gratitude sorg daarvoor.

Ek hoef nie my eie bed op te maak nie of kos te kook, dit word vir my gedoen.

As jy sonde het met die bure is dit ook nie my probleem nie, dit word uitgesorteer.

La Gratitude is die enigste plek waar jy spek en eiers ELKE Sondag kry. Jy kry goeie kos 3x n dag.

Ek kan heeldag in die son sit, niks pla of jaag my nie.

Kerkdienste word by die tehuis gehou, wat vir my baie belangrik is.

24/7 verpleeg personeel aan diens, altyd iemand om jou te help indien jy hulp benodig.

Ek kan nie kla nie. Ek is baie gelukkig. Baie dankie La Gratitude en sy personeel.

Leensa-la-Cock

Leensa la Cock

La Gratitude is die wonderlikste plek om te wees. Personeel is baie behulpsaam en van die beste.

Marlene-Saayman

Marlene Saayman

La Gratitude, what a wonderful place to call home with lots of wonderful friends, staff and management. 

Thank you La Gratitude.

Noah-Ndlovu

Noah Ndlovu

La Gratitude has been so good to me since I came here, I had peace of mind, La Gratitude staff from the highest to the bottom, are so friendly. Personally, I think all the staff are dedicated to their job, they are not here just for the salary, it is their calling.  

The people who established this Old Age Home had a good vision. I am very happy at La Gratitude. This is my home.

Martha-Khumalo

Martha Khumalo

I am very happy to stay at La Gratitude. La Gratitude takes good care of me.

Roelf-Uys

Roelf Uys

La Gratitude is n lekker plek. 

Personeel is vriendelik. Ek is baie gelukkig hier. Ek voel geliefd.

Sana-Mahlaba

Sana Mahlaba

I enjoy my stay here at La Gratitude, this feels like home to me. Personnel is looking after me and taking care of me.

I feel lots of love in La Gratitude.  Here at La Gratitude, I feel special.

Sabitha-Singh

Sabitha Singh

I am happy, I have no problems here. I enjoy staying at La Gratitude. All staff are very caring. Here at La Gratitude I feel loved. 

Thea-Beukes

Thea Beukes

Ek het nog nooit so wonderlike plek gesien soos La Gratitude nie. Personeel is dierbaar, word baie goed behandel. Ek is tevrede met alles. 

Dankie Here vir La Gratitude

Ek is baie dankbaar!

Marie_Liefbroer

Marie Liefbroer

Ek is baie gelukkig by La Gratitude. Die personeel is baie goed vir my en sien goed om na my.

Tryphia-Hadebe

Tryphia Hadebe

La Gratitude is good for me, I am very happy to stay at La Gratitude.

I am well taken care of. Thank you to La Gratitude and I wish La Gratitude well for the future.

God Bless all of La Gratitude’s staff.

Santie_Botha

Santie Botha

Ek bly baie lekker. Ons inwoners het baie aktiwiteite wat dit lekker maak en die personeel gaan uit hulle pad uit met die aktiwiteite wat ons doen.

Thabisile_Hlongwane

Thabisile Hlongwane

I enjoy my stay at La Gratitude. The staff are very good to me and take good care of me. I feel loved and cared for. I can definitely call La Gratitude my home.

Live Gracefully With La Gratitude

Enhance your retirement years with our comfortable accommodation options

La Gratitude - Frail Care

Frail Care

Flats_Entrance_3

Flats

La Gratitude - Cottages

Cottages

La Gratitude Is Supported By

Builders_Warehouse
Department-of-emplyment-and-labour
Ithemba-Security
Newcastle_Advertiser
Newcastle_municipality
PicknPay_Pioneer_Park_Newcastle
Department-of-social-development
SAPS_badge
PicknPay_HuttenHeights_Newcastle
Department-of-Health